advertisement
Question
Posted by: Jess | 2010/06/17

seer boud

Hi Dokter, Ek het aan die linker kant van my heup al vir jare ''n vraat die ding het nou nog ''n vraat gevorm maar nou is my boud baie seer my been is so seer dat ek swaar kry om te loop moet ek n'' dakter gaan sien of het jy raad vir my.
Baie Dankie vir jou hulp en geduld Groete Jess

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Jess
Jy het dalk sekondere infeksie in die vrat gekry - miskien het jy antibiotika nodig. Sien 'n GP, sodat jy 'n voorskrif kan kry. As die infeksie opgeklaar is kan hulle dit vir jou afvries/afbrand onder lokale narkose.
Miskien het die vrat niks met die seer boud en been te doen nie, dit kan ook 'n senuwee wees wat knyp in jou lae rug.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/06/17

Hallo Jess
Jy het dalk sekondere infeksie in die vrat gekry - miskien het jy antibiotika nodig. Sien 'n GP, sodat jy 'n voorskrif kan kry. As die infeksie opgeklaar is kan hulle dit vir jou afvries/afbrand onder lokale narkose.
Miskien het die vrat niks met die seer boud en been te doen nie, dit kan ook 'n senuwee wees wat knyp in jou lae rug.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement