advertisement
Question
Posted by: griet | 2010/04/14

seer borste(tepels)

Ek het ''n volledige histekerektomie gehad op 38 is nou 46. Drink .3mg premarin 3 maal per week, 1 menoclove forte daagliks en is ook op cilift 1 per dag. Het die laaste week vreeslike seer tepels hul is styf en gevoelig en lyk heeltyd of my " hazards"  aan is. Wta kan dit wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Griet
Het jou dosis premarin of die maak onlangs verander ? Hierdie lyk soos tekens van esterogeen newe effekte. Probeer Vit B 6 100 mg per dag vir 'n week en smeer voltaren gel aan vir die gevoeligheid.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Vanessa Heydenrych | 2016/05/19

Helloo daar Ek het ook seer tepels ek is 47jr en het n hysterektomie 3jr trug g had Maar my tepels net af n toe seer wat kan dit wees asb Dankie

Reply to Vanessa Heydenrych
Posted by: Lorraine | 2010/07/26

Het verander vanaf Estrofem 2mg na Premarin .065mg. Enige snaakse veranderinge wat ek kan te wagte wees?

Reply to Lorraine
Posted by: cyberdoc | 2010/04/14

Hallo Griet
Het jou dosis premarin of die maak onlangs verander ? Hierdie lyk soos tekens van esterogeen newe effekte. Probeer Vit B 6 100 mg per dag vir 'n week en smeer voltaren gel aan vir die gevoeligheid.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement