advertisement
Question
Posted by: Lizel | 2013/02/07

Seer borste

My borste is seer voor menstruasie, weet dit is normaal. Maar soms bly dit seer vir lank daarna nog, selfs tot die volgende siklus.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Lizel

Ongelukkig is daar nie veel wat jy hieraan kan doen nie. Jou teer borste is maar weens hormonale wisseling. Jy kan Naproxen tablette neem om die pyn te verlig. Indien dit baie seer is, kan jy jou dokter vir 'n lae dosis kombinasie pil, aangesien dit moontlik die teerheid kan verlig.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Susan | 2016/04/04

Dr Ek het n hister gehad op 26jaar maar nie n totale een, my borste altyd seer maar die laaste paar maande is dit of die seer net nie meer weggaan, ek is nou 48 wat kan ek gebruik voel Sommer om dit te laat verwyder ASB help, drink gee hormoon aanvullings

Reply to Susan
Posted by: Anonymous | 2016/02/29

Ek kry verskriklike steel branderige pyn onder my linkerbors end ook aan die bokant van linkerbors is so seer. Voel soos n klier veral as ek daarop druk. Dr se diagnose is spierpyn dus hoekom my arm lat pyn en agter linkerbokant van my rug ook pyn

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2015/11/05

Dr. my 10 jarige dogter se borste se nipples is seer en brandrig moet ek worry daaroor.

Reply to Anonymous
Posted by: Landi | 2013/08/05

Dr my vraag is my nipil raak seer en hy brand.en dit is net die een wat so raak kan dr my dalke help (asseblief) en dit is baie seer.van Landi

Reply to Landi

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement