advertisement
Question
Posted by: Elzanie | 2012/02/16

Seer Borste

Ek is 33 en is op die pil (Minesse) en het twee kinders. My borste is nou al vir ongeveer 7 dae seer. My laaste menstruasie was 2 weke terug. Het ek rede om bekommerd te wees? Ek is bang dit is ''n swangerskap, maar ek het gister ''n home pregnancy test gedoen wat negatief was en aan die ander kant is ek bang dat daar iets fout met my borste.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

You haven't missed a period so pregnancy is unlikely. The Pill can cause breast tenderness. You don't say how long you have been on it.
Breast cysts, etc can also cause breast tenderness, so do check for any lumps.
Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

6
Our users say:
Posted by: lena | 2013/12/19

hi ek het my maandstonde op 7Augustus laas gesien en n toets gedoen wat positief was, my dokter se ek is 24weke op 18Desember. is dit moontlik?

Reply to lena
Posted by: sy | 2013/11/11

hi my borste is seer na my menstruasie nou al 7dae ek gebruik geen voorbehoed middels nie en menstrueer nie gereeld nie. is daar enige rede tot kommer...

Reply to sy
Posted by: Zutara | 2012/04/25

Ek het altyd seer borste en is gesterliseer toe ek 26 was nou 40. My borste is aan die kant en naby die middel baie seer. Party dae is dit meer intens as ander dae. Wat kan die probleem wees

Reply to Zutara
Posted by: Samantha | 2012/04/20

My borste is nou al vir 3weke seer, ekt nog in die begin van maart maand gemenstrueer. Wats fout?

Reply to Samantha
Posted by: gynaedoc | 2012/02/20

You haven't missed a period so pregnancy is unlikely. The Pill can cause breast tenderness. You don't say how long you have been on it.
Breast cysts, etc can also cause breast tenderness, so do check for any lumps.
Best wishes

Reply to gynaedoc | 1 comment (hide)
Posted by: janine | 2013/12/19

helo Ek is 29, ek het op 7Augustus my laaste maandstonde gekry, en n toets gedoen wat positief was. ek het my dokter op 18Desember besoek en gehoor dat ek 24weke is. Is dit moontlik?

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement