advertisement
Question
Posted by: Cath | 2010-03-09

Seer bors weefsel

Beste Dr, die afgelope 9wke brand my borste vir rukkies erg. Dus nie die borstepel/punt nie maar die omliggende weefsel, veral die boonste gedeelte van die borste.
Die teepels/punte jik of is ook nie seer nie, dit makeer absoluut niks.

Wat kan die rede hiervoor wees?
Ek het nog '''' n '''' n dokter hiervoor besoek nie.
Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Cath
Dit kan dalk hormoon verwant wees. Probeer bietjie Vit B 6 50 mg per dag, smeer met Voltaren jel en jy kan 'n pynstiller soos Mypaid probeer. Ondersoek jou borste vir enige abnormale knoppe en laat jou dokter kyk as jy iets vind.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010-03-09

Hallo Cath
Dit kan dalk hormoon verwant wees. Probeer bietjie Vit B 6 50 mg per dag, smeer met Voltaren jel en jy kan 'n pynstiller soos Mypaid probeer. Ondersoek jou borste vir enige abnormale knoppe en laat jou dokter kyk as jy iets vind.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement