advertisement
Question
Posted by: teardrop | 2012/07/02

seer bors

hi doc,

ek sukkel die afgelope 3 daar met ''n linker bors wat seer is die tepel eintlik. hy is nie rooi of warm nie.

ek het ook self geondersoek en gelukkig voel ek niks snaaks id bors nie.

dis nie die eerste keer nie. soms voor my maandelikse siklus raak my borste verskriklik seer.

my dogtertjie het al ''n paar keer die bors per ongeluk raak gestamp of dit.

ek werk vir ''n onkoloog en met wat ek sien elke dag maak dit my bang.

is ek net paranories?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Teardrop

Ek dink nie jy hoef bekommerd te wees nie, maar ek stel voor dat jy vir 'n mammogram gaan om jou gerus te stel.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement