advertisement
Question
Posted by: Oor-sentitief | 2008/12/08

Seer binne-oor

Hi Dok

My regteroor voel baie teer aan die binnekant - dis nou die " wande"  van my oor dieper as net die duidelik sigbare oor-bakkie. Die oor voel ook bietjie " toe" , asof ek baie effens slegter hoor met hom, maar dis skaars ñ  opletbare probleem. Ek het ñ  paar jaar gelede dieselfde ervaring gehad en op daardie stadium het ñ  oor-, neus- en keelspesialis die oor uitgespoel en ñ  tipe salf op my oortrom (wat blykbaar bietjie pienk was) gesmeer. Dit het gewerk.

My mediese spaarrekening is, nes die oorgrote meerderheid van die bevolking se medies, uitgeput vir 2008. Sal u voorstel dat ek maar tog na my Algemene Praktisyn ñ  draai gaan maak of het u enige ander voorstelle bv oordruppels of iets van daardie aard?

By voorbaat dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Oor sensitief
probeer bietjie Quadriderm salf in jou oor - sit op 'n oorstokkie en rol versigtig om die hele gangetjie te smeer. Jy het waarskynlik otitis eksterna.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Weer ek | 2008/12/08

Ek het bedoel om te se- ....dat ek maar tog BY my Algemene Praktisyn ñ  draai gaan maak...

Reply to Weer ek

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement