advertisement
Question
Posted by: Augie Venter | 2010/11/18

Seer bene

Goeiemiddag

My bene is permanent aan die onderste helfte van my skene net bo my enkels rooi en warm en soms pynlik. Dit strek oor ''n redelike area - ongeveer 15 cm lank en 10 cm wyd. Weet u dalk van wat dit simptome is?

Byvoorbaat baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Augie
Dit kan 'n teken wees van "stase" - swak bloedvloei agv 'n vorige diep veneuse trombose of agv spatare. Laat jou dokter bietjie kyk, jy sal dalk 'n sonar van jou onderbene moet kry en dalk spataar kouse moet dra om die bloedvloei in jou bene te verbeter.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/11/18

Hallo Augie
Dit kan 'n teken wees van "stase" - swak bloedvloei agv 'n vorige diep veneuse trombose of agv spatare. Laat jou dokter bietjie kyk, jy sal dalk 'n sonar van jou onderbene moet kry en dalk spataar kouse moet dra om die bloedvloei in jou bene te verbeter.
dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement