advertisement
Question
Posted by: lana | 2009/11/09

seer bene!

Was op skool vreeslik aktief en het in hoë  rskool begin voel dat my enkels pyn as ek baie op my voete trap. Noudat ek 24 is raak dit net al erger. Ek kan nie eers meer '  n paar meters stap dan begin my enkels doodgaan en voel dan soos needles en pins. My voete word so lam dat ek nie op dit kan staan en amper geen gevoel het van my voet tot onder my kniee nie. Ek kan glad nie meer vas dans nie want dan is dit so seer en lam ek kan nie staan nie en moet dan sit. Is ook gediagnoseer met '  n senuwee in my lae rug wat soms vasdruk en erge pyn veroorsaak. Dokters het gesê  dit kan dalk daavan wees maar ek weet nie so mooi, ek het dit dan al voor my rug so begin maak het en my rugpyn is nou weer weg,maar hierdie pyn bly!! Ook al gewonder of is dit shin splints of nie. Dit begin regtig nou erg raak, ek kan niks meer doen nie (stap) om bietjie fiks te raak nie. Gee my tog raad asb. dokter! Ek kry die pyn elke keer as ek stap!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHealthy Bones

Beste Lana
Jy moet by 'n neurochirurg uitkom wat jou goed kan evalueer en uitvind waar die oorsprong van die pyn is- dit kan ook wees van die senuwee, maar ek dink jy moet deeglik ondersoek word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Healthy Bones | 2009/11/19

Beste Lana
Jy moet by 'n neurochirurg uitkom wat jou goed kan evalueer en uitvind waar die oorsprong van die pyn is- dit kan ook wees van die senuwee, maar ek dink jy moet deeglik ondersoek word.

Reply to Healthy Bones

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement