advertisement
Question
Posted by: Elzane | 2010-12-05

Seer been

Hi. Ek het in n kick box oefening geskop teen n ander persoom se knieg vas. My shin het dadelik soon n eier op geswel. Dis blou en kan nie hard op my een trap nie. Ek was by my huis dr maar hy''t gedink dis net n aar wat gebars het. Dis al twee weke terug en die blou is nog erg pyn ook erg. moet ek terug gaan dr toe?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Elzane
Dit klink vir my of jy dalk nou 'n hematoom (bloeding onder die vel) ontwikkel het. Gewoonlik dreineer ons dit nie want dit maak net 'n gaatjie waar kieme kan inklim. Maar jy het dalk 'n anti-inflammatoriese middel nodig en fisioterapie sal dalk help om dit vinniger op te klaar. Hematome kan ook infeksie inkry en absesse maak. Miskien moet jou dokter tog weer daarna kyk.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010-12-06

Hallo Elzane
Dit klink vir my of jy dalk nou 'n hematoom (bloeding onder die vel) ontwikkel het. Gewoonlik dreineer ons dit nie want dit maak net 'n gaatjie waar kieme kan inklim. Maar jy het dalk 'n anti-inflammatoriese middel nodig en fisioterapie sal dalk help om dit vinniger op te klaar. Hematome kan ook infeksie inkry en absesse maak. Miskien moet jou dokter tog weer daarna kyk.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement