advertisement
Question
Posted by: beentjie | 2009-04-22

seer been

my regter been vanaf die knie onder toe raak saans ongemaklik,enigste manier om te beskryf,voel soos bruisende eno' s en groeipyne saam.net links bo knie aan binnekant van been geweldig sensitiewe plek waneer druk toegepas word,die pyne nie net snags nie,bedags ook,effe brandgevoel saam dit.soms voel ek skerp steekpyn in my regter lies af.enige raad?dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Beentjie
Jy het dalk 'n senuwee wortel wat vasknyp in jou rug as jy lê, laat jou dokter kyk, en dalk 'n x straal plaat van jou lae rug neem. Dit kan veroorsaak word deur 'n discus wat skuif of uitdruk en die senuwee vasknyp. Mens moet ook kyk of jou bloed toevloei in die been normaal is en of 'n aar nie dalk vernou is nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement