advertisement
Question
Posted by: kate | 2008/09/01

scratch marks

my kleindogter het haar bene baie erg gekrap. sy se dit gebeur terwyl sy slaap en sy is nie bewus dat sy dit doen nie. Die merke het nou n blourige kleur. Sal bio olie daarvoor help? help dit ook regtig vir rekmerke? Of is dar iets anders wat u kan aanbeveel?

Ons dokter het laat bloedtoeste neem vir onder andere ook skildklier. Die toetse uitslae is nog nie beskikbaar nie. Kan dit dalk ook die oorsak wees van die gejeuk? Op die oomblik jeuk sy nie meer nie, dit het net n paar aande gebeur, maar die merke lyk regtig sleg.

Dankie vir al die raad tot dusver..

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Kate

Ja Bio-oil sal beslis help, mits die wonde nie nog oop is nie. Die geheim met bio-oil is egter geduld - Dit het baie tyd nodig om te werk

Die gejeuk self kan baie oorsake he: Die beste is om te sien wat die resultate van die bloedtoetse is.

Sterkte!

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement