advertisement
Question
Posted by: Bekommerd | 2008-12-09

Scope

Graag wil ek weet hoe lank neem dit vir ' n scope om te herstel. Ek het Mei maand ' n scope aan my regter skouer laat doen. Dit voel nog seer, maar ek kan nou al goed doen wat ek nie kon doen.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageShoulder Doc

beste Bekommerd,

'n "Scope" verwys natuurlik na 'n artroskopie van die skouer. Daar is menige operasies wat m.b.v. 'n scope gedoen kan word, dit sluit in enigiets van 'n diagnostiese scope, akromioplastie, stabilisasie vir herhalende ontwrigting, herstel van 'n rotatorkraagskeur en vele meer. Dit sal afhang watter operasie jy gehad het met die scope en dan natuurlik of de betrokke operasie suksesvol was of nie. As jy kon spesifiseer watter operasie jy gehad het sou 'n meer redlike antwoord verskaf kon word

Groete,

Dr Joe de Beer

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement