advertisement
Question
Posted by: spook | 2010/10/19

scheuermann se siekte ?

ek is ''n 63 jare vrou, het op 12 jarige ouderdom my stuitbeentjie beseer (miskien gebreek, het van ''n te klein glybaan afgeskiet en baie hard geval). Daar is nooit aandag aan gegee nie ten spyte van erge pyn. Ek het nog al die jare rugpyn gehad. Ook 2 x patellas verwyder agv condromalasia. Rug voel nou asof die werwels nie vas is aan mekaar nie maar of dit ''beweeg''. Baie pynlik om te gaan le, na ''n paar minute OK, maar opstaan weer baie pynlik. Enige raad aub ?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Spook
Daar kan ‘n paar probleme wees en ek dink die eerste ding wat mens moet doen is ‘n ondersoek van die rug (om te kyk vir skeefheid, teerheid van werwels ensovoorts) en dan sal ‘n x straal van die rug waarskynlik nodig wees om te kyk of daar enige been probleme is wat deur ‘n ortopeed behandel moet word, en of dit net spierpyne is wat deur ‘n fisioterapeut of biokinetikus behandel moet word.Jou GP behoort die basiese ondersoeke te kan doen en jou te verwys as nodig.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/10/19

Hallo Spook
Daar kan ‘n paar probleme wees en ek dink die eerste ding wat mens moet doen is ‘n ondersoek van die rug (om te kyk vir skeefheid, teerheid van werwels ensovoorts) en dan sal ‘n x straal van die rug waarskynlik nodig wees om te kyk of daar enige been probleme is wat deur ‘n ortopeed behandel moet word, en of dit net spierpyne is wat deur ‘n fisioterapeut of biokinetikus behandel moet word.Jou GP behoort die basiese ondersoeke te kan doen en jou te verwys as nodig.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement