advertisement
Question
Posted by: Theresa | 2010/08/19

sarcoidosis

Hi ek was gediagnoseer met sarcoidosis en was geopereer. sedertdien is ek baie kortasem hoes baie en is baie geswel veral in my gesig en my mond is binne baie seer en sensitief. Ek is vir die afgelope drie maande op prednisone. Wat is die moontlikheid dat die kliere weer teruggroei na die operasie?

baie dankie

Theresa

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Theresa
Kliere wat verwyder is sal nie weer terug groei nie. Jy moet egter jou dokter laat weet dat jy benoud en hoeserig is want dit kan tekens wees dat jy vog op die longe het. Jy kan ook sproei hê van die prednisoon.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/08/19

Hallo Theresa
Kliere wat verwyder is sal nie weer terug groei nie. Jy moet egter jou dokter laat weet dat jy benoud en hoeserig is want dit kan tekens wees dat jy vog op die longe het. Jy kan ook sproei hê van die prednisoon.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement