advertisement
Question
Posted by: ouma | 2009-08-01

SAMETREKKINGS

My kleinseun is 11 maande oud. Hy was so 2 weke terug siek. Die GP kon niks sien wat fout was nie. Hy het net ' n hoe koors gehad en was net vir niks lus nie. Hy toe begin met om sy armpies en hande saam te trek- soos wanneer ' n kind sterk man maak- ek hoop u verstaan. Hy het nie opgehou daarmee nie en doen dit nog wanneer hy baie opgewonde raak. Moet ons bekommerd wees daaroor.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Is dit 'n bewuste of onbewuste beweging. Indien dit 'n onbewuste beweging is, stel ek voor dat julle hom na 'n dokter neem.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement