advertisement
Question
Posted by: Lila | 2008/09/02

Sal dit werk? post 783

Ek doen 45 minute oefening van Linda Kriel (fiks en fiets) en ek staan 3 maal per dag op crazy fit massage. Het nou eers begin met oefeninge.

Dankie Doc

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Lila
Ja soos ek genoem het, sal die oefening op verskeie maniere help met jou gewigsverlies en jou luim.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Lila | 2008/09/03

Ek het navraag gedoen daaroor, twee aptekers en my dokter het gese geen interaksie sal gebeur nie. Duromine demp jou eetlus terwyl dit jou metabolisme vinniger maak. Xenical neem ' n derde van die vet wat jy eet op en skei dit uit. Mens moet nog steeds ' n lae vet dieet volg. Ek het met ' n apteker gepraat en hy het vir my gese, ' n vriend van hom het baie goeie resultate gekry deur die twee pille saam te gebruik. Dit is net baie duur. Ek drink net een xenical ' n dag, gewoonlik laat middag. Ek drink die duromine vroeg oggend sodra ek wakker word, want dit kan mens wakker hou.

Reply to Lila
Posted by: Hoe werk dit | 2008/09/02

hoe kan jy duromine en xenical gebruik?

Reply to Hoe werk dit

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement