advertisement
Question
Posted by: Henna | 2013/06/16

sagte dieet vir 83 jarige met blasies in kolon

kolon en ook kleinerige galstene. Weens haar algemene gesondheid kan sy nie ge-opereer word nie. Dr het haar ontslaan met instruksie vir "sagte dieet", maar wat beteken dit? Ek hoor allerhande stories soos geet water terwyl jy eet. Geen groente behalwe aartappels en tamaties sonder skil. Geen rooivleis. Enige iets in sop formaat. Kan u my asseblief help om vir my 83 jarige pa wat die kookwerk doen, raad te gee? Ek het aanbeveel: sagte pap soos mieliepap of oats in die oggend. Middag: Pasta met hoender of aartappel met hoender. Aand: Ek het geen idee - hulle eet baie lig in die aand - gewoonlik 'n broodjie met 'n cup-a-soup. Kan ek haar PROBIFLORA gee (9 strain)? Sal dit enigsins help?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement