advertisement
Question
Posted by: Jan | 2010/02/02

Saad buis infeksie

Hi Dokter

Ek is gediagnoseer met ' n moonlikheid van ' n saad buis infeksie en is tans op Tavanic 500mg (is nou 2 dae besig). Ek sal graag ' n beter verduideliking wil he hiervoor en wat dit moonlik kon veroosaak het. Dit is redelik gevoelig en sukkel om enige oefeninge te doen. Indien die medikasie nie werk nie, wat is my volgende stap. Prostaat toetse is ook al gedoen.

Dankie

Jan (45 jaar)

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Jan
Sien http://www.mayoclinic.com/health/epididymitis/DS00603
Dit word baie keer veroorsaak deur 'n bakteriele infeksie vanaf die blaas of urienbuis. Dit reageer gewoonlik baie goed op antibiotika en anti-inflammatoriese middels (soos Mypaid).
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/02/03

Hallo Jan
Sien http://www.mayoclinic.com/health/epididymitis/DS00603
Dit word baie keer veroorsaak deur 'n bakteriele infeksie vanaf die blaas of urienbuis. Dit reageer gewoonlik baie goed op antibiotika en anti-inflammatoriese middels (soos Mypaid).
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement