advertisement
Question
Posted by: Bert | 2010/03/04

S-HDLC

Ek is op ''n streng diet en eet roosterbrood en ''n gebakte eier in olyfolie in die oggend, geroer en gekook soms, smidae eet ek slaai met vis (tuna of woolies hake) en saans vleis en groente (soms gebak in olyfolie) - Hoe kry ek my S-HDLC hoer as 1 mmol/l - dit is tans .74 en my S-Chol is 4.1 mmol/l

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Bert
Jy noem nie of jy oorgewig is nie, statiene neem of oefen? Ek sal aanraai dat jy ook 'n kliniese dieetkundige spreek om jou te help met jou dieet want dit is nie 'n goeie idee om elke dag 'n eier te eet nie. Die SA Hartstigting beveel slegs 4 eiers per week aan vir volwasse Suid-Afrikaners. Besoek die Assosiasie vir Dieetkunde in SA se Webwerf by: www.dietetics.co.za en kliek op 'Private Practising' om 'n dieetkundige in jou gebied te vind. Die beste manier om jou HDLC te verhoog is om wel mono-onversadigde vetsure in te neem soos gevind in olyfolie en margarien wat met olyfolie gemaak word. Die dieetkundige sal jou help met 'n individuele dieetvoorskrif.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2010/03/04

Beste Bert
Jy noem nie of jy oorgewig is nie, statiene neem of oefen? Ek sal aanraai dat jy ook 'n kliniese dieetkundige spreek om jou te help met jou dieet want dit is nie 'n goeie idee om elke dag 'n eier te eet nie. Die SA Hartstigting beveel slegs 4 eiers per week aan vir volwasse Suid-Afrikaners. Besoek die Assosiasie vir Dieetkunde in SA se Webwerf by: www.dietetics.co.za en kliek op 'Private Practising' om 'n dieetkundige in jou gebied te vind. Die beste manier om jou HDLC te verhoog is om wel mono-onversadigde vetsure in te neem soos gevind in olyfolie en margarien wat met olyfolie gemaak word. Die dieetkundige sal jou help met 'n individuele dieetvoorskrif.
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement