advertisement
Question
Posted by: RONEL | 2011-01-06

Rustelose Bene Sindroom

Hi Dok, my ma is 74 en ly aan die ergste RBS wat ek van weet. Dit teister haar dag en nag. So erg dat sy vir dae/nagte aaneen nie kan slaap nie., wat dan weer sy effek het of haar gesonheid en gemoedstoestand. sy is moedeloos. Sy hou op eet want sy glo vas sekere voedsel het iets daarmee te doen. my ma kwyn weg op die oomlik. Die middels aan haar voorgeskryf help nie meer nie. Sy het hoe bloedruk en het al effense hartversaking gehad sy gebruik medikasie hiervoor. Wie of watter Dr spesialiseer hierin wie ons kan gaan sien?. Sal die middel " Backlofen of Liorisol"  dalk kan help hiervoor?
Help asb. Dankie Groete Ronel - Alberton

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Ronel
'n Neuroloog is die beste dokter om te gaan sien hiervoor. Sekere antidepressante (Tryptanol), Anti epileptiese medikasie (Gabapentien of Tegretol) of anti-pyn medikasie help hiervoor. Sien http://www.medicinenet.com/restless_leg_syndrome/article.htm
Baklofen is 'n sentraalwerkende spierverslapper en mag dalk help maar het baie newe effekte en is nie die ideale middel nie.
Gee ook maar kalsium en magnesium aanvullings soos Calmag.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011-01-06

Hallo Ronel
'n Neuroloog is die beste dokter om te gaan sien hiervoor. Sekere antidepressante (Tryptanol), Anti epileptiese medikasie (Gabapentien of Tegretol) of anti-pyn medikasie help hiervoor. Sien http://www.medicinenet.com/restless_leg_syndrome/article.htm
Baklofen is 'n sentraalwerkende spierverslapper en mag dalk help maar het baie newe effekte en is nie die ideale middel nie.
Gee ook maar kalsium en magnesium aanvullings soos Calmag.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement