advertisement
Question
Posted by: Ekke | 2012-03-15

rustelose bene

Goeie dag Dokter,

Ek het n 2 jarige seuntjie wat baie sukkel met rustelose bene in die aande as hy slaap. Party kere is sy bene so besig dat hulle hom wakker maak van al die bewegings.

Is daar is wat ek omtrent dit kan doen?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Helena

Dit kan moontlik net weens groeipyne wees, maar jy sal 'n pediater moet konsulteer om die moontlikheid van rustelose bene uit te skakel. Rustelose bene kom wel voor in kinders en het 'n slegte slaappatroon tot gevolg en later swak prestasie op skool. Daar is sekere kriteria waaraan 'n kind moet voldoen voor die diagnose van rustelose bene gemaak sal word. 'n Eenvoudige slaapstudie kan gedoen word om rustelose bene te bevestig.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement