advertisement
Question
Posted by: Hennie | 2011/08/11

RUSTELOSE BENE

Hi Dok

Gee asseblief raad of iets wat ek kan gebruik vir rustelose bene, dit is nogal erg in so ''n mate dat ek nie kan slaap nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hennie

Jy sal jou dokter vir 'n ondersoek moet konsulteer. Rustelose bene baie oorsake en dit is belangrik om alle moontlikhede te ondersoek. Medikasie wat werk vir rustelose bene, moet deur 'n dokter voorgeskryf word. Verwys na die volgende artikel vir meer inligting oor hierdie toestand: http://en.wikipedia.org/wiki/Restless_Legs_Syndrome

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: E | 2014/03/25

Hi Dr. Ek kry party keer net in my linker been rusteloos bene ander kere alby. Dan ander kere as ek gaan slaap jeuk my voete dat ek nie kan slaap nie. Al hoe dit beter word is as ek rond beweeg Wat veroorsaak dit? En wat kan ek doen

Reply to E

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement