advertisement
Question
Posted by: Annie | 2011/02/09

Rustelose bene

Kan iemand dalk vir my raad gee oor rustelose bene my man het dit en veral in die aande as dit slaaptyd is kan hy net nie slaap nie agv dit. Is daar medikasie wat daarvoor help en moet mens iets doen om dit te voorkom of wat doen n mens ek het al gevryf met masjeer olies ens maar dit help niks

Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Annie
Rustelose bene is 'n neurologiese probleem en ek stel voor hy sien 'n neuroloog want hulle het langtermyn voorskrif medisyne nodig daarvoor. Hulle gee soms anti-depressante of anti-epileptiese medikasie daarvoor (dit klink snaaks maar dit werk!) Sien ook http://www.ninds.nih.gov/disorders/restless_legs/detail_restless_legs.htm
DR Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/02/09

Hallo Annie
Rustelose bene is 'n neurologiese probleem en ek stel voor hy sien 'n neuroloog want hulle het langtermyn voorskrif medisyne nodig daarvoor. Hulle gee soms anti-depressante of anti-epileptiese medikasie daarvoor (dit klink snaaks maar dit werk!) Sien ook http://www.ninds.nih.gov/disorders/restless_legs/detail_restless_legs.htm
DR Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement