advertisement
Question
Posted by: ML | 2009/11/25

Rustelose bene?

Ek is n middeljarige man, ek ondervind n onaangename krieweling in my skeen area(dis nie die spiere nie, voel soos die been) wat slegs gebeur as ek tot ruste kom in die aand. Dit is nie altyd daar nie, ek kan dit ook nie koppel aan oefeninge of iets spesifiek wat ek voorafgaande dag gedoen het nie. Ek ondervind dit nou al meer as 20 jaar, my ou moeder het altyd gese dit is groei pyne. Ehk glo ek het lankal klaar gegroei!
Groete.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHealthy Bones

Beste ML
Dit klink asof jy "restless legs syndrome" het. Hierdie krieweling kom gewoonlik voor wanneer jy gaan slaap. Die oorsaak is onbekend en die behandeling gewoonlik nie baie suksesvol nie, maar sommige mense se dat magnesiumaanvullings miskien kan help. Jy kan ook so 'n bietjie oplees hieroor en ek dink daar is ook 'n Restless Legs support Group erens. Hoop jy kom reg

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: Birtha de Witt | 2010/01/16

Ek het Pexola tablete gedrink wat wel gehelp het vir rusteloseben met baie slegte nagevolge. Help

Reply to Birtha de Witt
Posted by: Esther Bunon | 2010/01/09

I can sit still, sleep and feel like going crazy

Reply to Esther Bunon
Posted by: Paul | 2009/12/22

What is the cause of restless legs and why does it happen?I may be so tiried as to sit and sleep but when i go to bed my legs keep me awake.please help! What medication may i ask for?these legs is driving me up the wall

Reply to Paul
Posted by: mossie | 2009/12/17

DAAR IS SEKERE MIDDELS IN MEDESYNE , OPKNAPDRANKIES EN DIEET POEIERS WAT DIT OOK VERERGER.VRA JOU APTEEKER OF DOKTER. DIE SIMTOME WAT JY HET IS RUSTELOSE BENE.

Reply to mossie
Posted by: Healthy Bones | 2009/11/27

Beste ML
Dit klink asof jy "restless legs syndrome" het. Hierdie krieweling kom gewoonlik voor wanneer jy gaan slaap. Die oorsaak is onbekend en die behandeling gewoonlik nie baie suksesvol nie, maar sommige mense se dat magnesiumaanvullings miskien kan help. Jy kan ook so 'n bietjie oplees hieroor en ek dink daar is ook 'n Restless Legs support Group erens. Hoop jy kom reg

Reply to Healthy Bones

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement