advertisement
Question
Posted by: MB | 2009/09/10

Rustelose bene

Ek sukkel die laaste paar maande vreeslik met rustelose bene, veral saans en snags. Dis baie ongemaklik en ek kan skaars saans ontspan voor die TV, want sodra ek gaan stilsit begin dit. Dit beï nvloed ook my slaap, veral om aan die slaap te raak. Is daar enige medikasie/natuurlike produkte wat daarvoor help? Iemand het strekoefeninge aanbeveel, maar dit help net solank ek dit doen.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo MB
Ja daar is middels wat help - verskeie! Dit klink snaaks want dit is anti-epileptiese middels, antidepressante en anti - angstigheid middels wat die beste werk waarskynlik om dat dit abnormale chemiese vlakke in die brein normaliseer. Praat met jou GP of vra hom om jou na 'n neuroloog te verwys
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement