advertisement
Question
Posted by: andy | 2008/11/03

Q.

RUSTELOSE BENE

More daar
Ek het rustelose bene sindroom. Dit is algemeen in ons familie. Wat my pla is dat my bene pyn ook. Is dit algemeen om dit saam met rustelose bene te hê ? Ek het altyd essafen gebruik maar dis van die mark af. Vir my het dit dadelik gewerk. Ek kan nie dieselfde sê  van antistax nie. Van my familie gebruik Rivotril daarvoor. Hoe veilig is dit? Kan ek dit ook gebruik?

Expert's Reply

A.

Expert ImageCyberDoc

Hallo Andy
Mens kry rustelose bene wat met pyn gepaard gaan. Nie alle medisyne werk vir almal nie, en jy moet verkieslik 'n voorskrif by 'n neuroloog kry wat vir jou goed sal werk. Rivotril werk vir rustelose bene, dit hang af of dit veilig sal wees vir jou in ag genome ander medisyne wat jy dalk drink en jou algemene gesondheids toestand
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: lala | 2013/10/13

Ek sit met dieselfde problem - en die problem is daar is soveel allerhande soorte goed op die mark, mens weet nie wat werk en wat werk nie, op die einde van die dag sit jy met 'n hele kas vol pille wat duur is- Antistax het beslis nie vir my gewerk nie - dit sou volgens die apteker binne 3 dae help - ek drink Trepilene wat oa help maar nou drink ek bloeddruk pil wat spierpyne veroorsaak - nou verstaan ek nie hoe die dokter dit so voorskryf as sy weet van jou probleem nie - sulke goed maak my moedeloos!

Reply to lala

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement