advertisement
Question
Posted by: Magriet | 2008/11/06

Rukkings tydens slaap

My man het die laaste tyd baie rukking as hy slaap. Gisteraand het hy begin bewe en dan het dit vererger tot hy ruk. Na die ruk was hy vir ' n paar sekondes stil en dan het dit weer van vooraf begin. Hy het deur alles geslaap. Moet ek bekommerd wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Magriet
Vra hom of hy enige simptome deur die dag het as hy wakker is? Mens het soms onwillekeurige bewegings tydens jou REM slaap periodes. Dit kan egter ook 'n tipe rustelose bene sindroom wees (nocturnal Myoclonus) Praat met julle huisdokter as dit jou of jou man steur dat julle swak slaap.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2015/10/05

My man was baie siek en was vir 4 maande in hospitaal en nasorg, waartydens hy baie sterk medikasie gebruik het Die dr, het sy medikasie verander en drink nou net Donecept 5 in die aand. In die dag is hy heel rustig en kom gesond en helder voor,maar saans nadat hy sy medikasie geneem het ,kry hy Rukkings en kom bietjie ver ward voor,maar wel by sy positiewe. Hy sukkel dan ook geweldig om te slaap. Omdat hy baie swak is slaap hy egter normaal gedurende die dag.

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement