advertisement
Question
Posted by: WERWELS | 2011/02/07

RUGWERWELKUSSINGS

xrays wys dat die kussings tussen my rugwerwels weg is. Dit veroorsaak dat my bene en heupe baie pyn in die nag. Is daar enige alternatief om die kussings te vervang as ''n operasie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageOrthopaedic Specialist Forum

Sorg dat jy by 'n spesialis kom wat eers die meer konserwatiewe roete sal oorweeg soos fasetblokke voordat groot sjirurgie gedoen word.As dsar geen ander uitweg is nie en jou pyn is baie erg moet jy by die opinie van die spesialis berus

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2015/04/08

By my stytjie is my kussinkies weg tussen 2 van my werwels en ek het arthiritus in my lae rug ook.... Wat is my opsies?

Reply to Anonymous
Posted by: Orthopaedic Specialist Forum | 2011/02/27

Sorg dat jy by 'n spesialis kom wat eers die meer konserwatiewe roete sal oorweeg soos fasetblokke voordat groot sjirurgie gedoen word.As dsar geen ander uitweg is nie en jou pyn is baie erg moet jy by die opinie van die spesialis berus

Reply to Orthopaedic Specialist Forum

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement