advertisement
Question
Posted by: Rika | 2011/05/04

Rugwerwel besering

My rugwerwel xtrale wys n ''compression fracture''. Ek was nie in n ongeluk nie en het nie geval nie. Wat kan die oorsaak wees? Ek het volgende week n afspraak by die Prov Hospitaal,maar wonder wat vorentoe kan gebeur. Ek kan nie sit nie,sukkel om te loop,en geen pynpille help vir die verskriklike pyn nie. Enige raad,asseblief?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageOrthopaedic Specialist Forum

Kompressiefrakture kan by ouer persone voorkom weens osteoporose wat die bene veswak.Die belangrike aspek is dat daar seker gemaak moet word of die werwel nie nou op 'n senuwee druk nie - hopelik sal hulle dit by die hospitaal doen

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Orthopaedic Specialist Forum | 2011/05/08

Kompressiefrakture kan by ouer persone voorkom weens osteoporose wat die bene veswak.Die belangrike aspek is dat daar seker gemaak moet word of die werwel nie nou op 'n senuwee druk nie - hopelik sal hulle dit by die hospitaal doen

Reply to Orthopaedic Specialist Forum

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement