advertisement
Question
Posted by: Annie | 2011/06/06

Rugwerwel

n Vriendin is gediagnoseer met n gebreekte- en kwaadaardige groeisels rondom n rugwerwel.Die MRI het ook gewys daar is ''damage to the spinal cord" .Wat my bekommerd maak,is dat sy geen gevoel in haar bene het nie,en steeds sloer die dokters om te besluit hoe om alles te hanteer.Wat word in so n geval gedoen,en wat is die moontlikheid dat die verlamming net tydelik is?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageOrthopaedic Specialist Forum

dit klink dat dit 'n "patologiese fraktuur " is weens die ingroei van 'n tumor. Gewoonlik is die hantering van so 'n tumor wat senuwee uitval veroorsaak 'n noodgeval om verdere neurologiese verlamming te voorkom

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Orthopaedic Specialist Forum | 2011/06/18

dit klink dat dit 'n "patologiese fraktuur " is weens die ingroei van 'n tumor. Gewoonlik is die hantering van so 'n tumor wat senuwee uitval veroorsaak 'n noodgeval om verdere neurologiese verlamming te voorkom

Reply to Orthopaedic Specialist Forum

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement