advertisement
Question
Posted by: Ronel | 2009-07-21

Rugpyn/pleuritis/costochondritis

Hallo Dr.
My probleem het ' n jaar gelede begin. Gevoel of ek aanhoudend Pleuritis kry. As ek diep inasem kry ek erg pyn regs, hoog op in die rug, omtrent by werwels C6-C8. Die Internis het vir my Arcoxia voorgeskryf, het met 120mg begin, en geleidelik verminder na 60mg. Februarie hierdie jaar het ek weer erg pyn gekry, asook borskaspyn, so erg dat ek gedink het dis my hart, maar op die ou einde het die Internis my gediagnoseer met costochondritis.
Ek het die laaste 2 weke weer baie erg rugpyn, ek het toe besluit om ' n chiropractor te gaan sien, en gewonder of dit ' n senuwee kan wees wat vasknyp. Sy het my sover 3x gemanipuleer, asook 2x akupuntuur gedoen, maar die pyn bly dieselfde. Ek doen ook strekoefeninge wat sy vir my gegee het, asook hitte wat ek op plaas.
Sy dink dat dit die gewriggies tussen die rib en die werwelkolom kan wees? Ek gebruik tans Arcoxia 90mg, asook Robaxin 750mg, met geen effek. Die pyn is onuithoudbaar. Wat kan ek nog probeer? Ek is op chroniese Arcoxia van Februarie af, kan dit nie sleg wees vir die niere en lewer nie?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Ronel
Costochondritis is inflammasie tussen die rib en die kraakbeen wat die rib aan die werwelkolom en die borsbeen. Partykeer help dit om kortisoon inspuitings in die area te gee. Miskien moet jy 'n ortopeed sien? Ek stem saam, mens wil nie konstant op pynmedikasie wees nie!
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: elsabe | 2009-07-22

Subject: RE: Rugpyn/pleuritis/costochondritis
Posted by: Elsabè  | 22/7/2009
Hallo Dr.
Ek weet nie waar om te begin nie. Ek het hierdie erge rugpyn aan die regterkant oor my rug tot in die skouer gekry so 2 jaar terug. Na balans probleme het die dr '  n sonar gevat en gevind dat ek '  n groot galsteen het. Ek is geopereer en die galblaas is verwyder. Maar die pyn gaan nie weg nie, Inteendeel dit word erger. Ek het al sonars gedoen, plate van my rug geneem en volgens die dr is daar niks fout nie. "  Wil amper voorkom of hy dink daar skort iets met my kop!"  Die pyn is in my laer rug oor my lewer asook oor die regterkantse nier. Moet by sê  sukkel om my blaas te beheer. Moet elke half uur toilet toe gaan en kan glad nie knyp nie. Ek is radeloss. aangesien ek baie gesond is, miskien '  n bietjie oorgewig maar glad nie sieklik nie. Asgevolg van die balans probleem het ek 1 en '  n half jaar gelede my enkel gebreek. Die pyn is besig om my onder te kry. Kan ook nie slaap snags nie want ek kan nie op my sye lê  nie net op my rug die pyn is ondraaglik en dan moet ek pyn stillers drink wat ek glad nie van hou nie!

Reply to elsabe
Posted by: Elsabè  | 2009-07-22

Reply to Elsab&#232 
Posted by: Elsabè  | 2009-07-21

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.