advertisement
Question
Posted by: Bekommerd | 2008/06/08

Rugpyn/maagpyn

More Dr, ek wil graag hoor of ons mediese hulp moet kry. My man het nou al vir so 3 dae rugpyn van tussen sy blaaie tot by sy lae rug, 'n brandpyn. Sy maag is ook seer, ook 'n brandpyn. Ek het oorspronklik gedink dis gordelroos maar daar is geen uitslag nerens nie. Kan dit 'n maagseer wees of die begin van griep ? Of dalk 'n spier wat vasknyp ? Hy het geen ander tekens van siektes nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Ek stel voor dat jou man 'n afspraak met 'n dokter maak vir 'n volledige ondersoek, aangesien sy simptomes baie breedvoerig is en daar vele aspekte is waarna gekyk moet word.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement