advertisement
Question
Posted by: sanet | 2012/08/17

rugpyn

Ek wil net uitvind wat dit kan wees my ribbes pyn so erg in my rug trek na my rug string toe maar dis net in die aande

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHealthy Bones

Hello Sanet
Het nie 'n idee nie- laat asb jou GP toe om jou te ondersoek en vir die nodige toetse te stuur as hy dink dit is nodig.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Healthy Bones | 2012/08/28

Hello Sanet
Het nie 'n idee nie- laat asb jou GP toe om jou te ondersoek en vir die nodige toetse te stuur as hy dink dit is nodig.

Reply to Healthy Bones
Posted by: Mariaan | 2012/08/25

Rugwerwel het geskuif. Kussing druk teen senuwees.MR wys probleem by L4 en L5. Been het baie sensasie in en " hoendervleis" . Heupe pyn heelwat. Dr reken net operasie kan help met skroewe. Kan oefening dit verbeter of sal ek meer skade aanrig?

Reply to Mariaan

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement