advertisement
Question
Posted by: Berta | 2011/07/15

Rugpyn

Het bloeiende aambeie en rugpyn iets in gemeen? Ek is 50 jaar oud en sukkel baie daarmee. Dit is lae rugpyn.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Berta

Bloeiende aambeie sal nie lae rugpyn veroorsaak nie. Ek dink dit sal van waarde wees om 'n gastroenteroloog te konsulteer vir 'n ondersoek en behandeling van die aambeie, asook 'n kolonoskopie om die moontlikheid van kolon patologie uit te skakel.

Die lae rugpyn kan deur irritasie van senuwee van die laerug veroorsaak word. Jou huisdokter kan jou vir x-strale van jou laerug verwys. Sodoende kan 'n diagnose gemaak word en behandeling voorgestel word.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement