advertisement
Question
Posted by: Tersia | 2011/05/03

Rugpyn

Ek is 55 jaar oud en het geen rugrpobleme sover ervaar nie, maar laasjaar het ek een oggend ''n bak uit die oond probeer haal en toe ''n skerp steekpyn in my rug ervaar ek kon kwalik opstaan. Ek hou nou my rug regop as ek buk en iets optel.
My probleem is om in die bed om te draai - dan ervaar ek baie pyn. As ek eers weer op is,ervaar ek nie pyn nie, maar sodra ek gaan le is die pyn weer daar. Wat kan u aanbeveel?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageChiroDoc

Daar is altyd 'n "eerste keer" - laat vinnig na die probleem kyk - 'n Chiropraktisyn is jou beste keuse, en u 'hoort vinnig weer op die been te wees.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement