advertisement
Question
Posted by: Lee | 2009/09/21

Rugpyn

Hi

Ek wil net uitvind wat kan gebruik word om spierspasma te verminder as gevolg van die werwelkussings wat uitdruk en aan die senuwees raak. Talle dr' s het reeds medikasie vir die pyn voorgeskryf maar blyk dat dit net vir n rukkie werk.

Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHealthy Bones

Beste Lee
Dit is moeilik om daardie tipe pyn te beheer want die spasma vind plaas om die onderliggende strukture te beskerm. Jy kan dalk 'n bietjie hitte terapie probeer- sit 'n warmwatersak vir 'n rukkie op en wissel dit af met 'n yspak as dit erg is. Anti-inflammatoriese middels kan ook werk, maar dit is ook net 'n tydelike oplossing. Raadpleeg 'n goeie fisioterapeut wat dalk iets anders kan probeer soos radio-frekwensie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement