advertisement
Question
Posted by: Adele | 2009/02/09

Rugprobleem gepaard met osteopurose

My skoonma het osteopurose en sy het in die bad geval en haar stuitjie werwel het geskuif. Sy is ontsettende pyn en die dokters is te bang vir ' n operasie . Sy is 72 jaar oud. Is daar enige ander behandeling, oefening of raad wat u het om haar pyn te verlig.
Ek hoor graag van u

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHealthy Bones

Beste Adele
Dit is die kussingkie tussen die werwels wat geskuif het en nou is daar moontlik 'n senuwee vasgeknyp. Anti- inflammatoriese middels en pynstillers behoort vir die akute fase te help.'n Fisioterapeut kan ook moontlik 'n paar oefeninge gee en 'n bietjie hitte terapie doen om die pyn te verlig.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Body Detox | 2009/02/16

Adele daar is produkte wat jou skoonma kan gebruik wat sal help vir die pyn. " Joint Support"  bevat natuurlike bestandele vir pyn en is beskikbaar by 0861 2639338

Reply to Body Detox

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement