advertisement
Question
Posted by: Leana Lombard | 2011-05-26

Rugmurg disintegreer.

Ek is 22 en was ''n jaar gelede by ''n neuroloog ivm laerug pyn wat ook af beweeg het in my regterbeen. Die dokter het gesê  dat daar rugmurg besig is om te integreer,hy het oorweeg om te opereer,maar het gesê  oor ek nog jonk is verkies hy nie om dit te doen nie. . . het medikasie gekry,en die pyn was binne 2 maande heeltemal wag. Nou, ''n jaar later voel ek weer die pyn,maar diè  keer skiet die pyn af in my linkerbeen. . .
Enige advies? Die pyn is onweerstaanbaar!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageChiroDoc

'n Besoek aan 'n chiropraktisyn kan nogal baie help. 'n Deeglike ondersoek sal natuurlik die beste wees - en moontlik ook onlangse x/strale van die rug. "Disintegreer" - ek twyfel !!!

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement