advertisement
Question
Posted by: marina | 2012-09-06

rug pyn

ek het in 2010 my rug beseer toe ek van n perd afgeval het. die t12 werwel het n fraktuur, groei dit weer aan of wat gebeur want my rug pyn baie, veral as ek lank gesit het en dan op kom of lank gele het en dan weer opkom.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHealthy Bones

Beste marina
Werwlefrakture is nie soos langbeenfrakture nie- as dit 'n kompressiefraktuur was beteken dit dat die werwel nou platter is as wat dit was of 'n wig na voor of agter maak. Die normale vorm herstel egter nie alhoewel die fraktuur al gesond is. Die abnormale vorm van die werwel kan dan styfheid en pyn veroorsaak soos jy nou ervaar. Probeer om na elke halfuur bietjie op te staan en te beweeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Healthy Bones | 2012-09-18

Beste marina
Werwlefrakture is nie soos langbeenfrakture nie- as dit 'n kompressiefraktuur was beteken dit dat die werwel nou platter is as wat dit was of 'n wig na voor of agter maak. Die normale vorm herstel egter nie alhoewel die fraktuur al gesond is. Die abnormale vorm van die werwel kan dan styfheid en pyn veroorsaak soos jy nou ervaar. Probeer om na elke halfuur bietjie op te staan en te beweeg.

Reply to Healthy Bones

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement