advertisement
Question
Posted by: maritza de klerk | 2011/03/22

Rug probleme van vroeë  ouderdom

Ek het rug probleme al van die ouderdom van 12 jaar,en het al by verskeie dokters en ortopede en x-strale gaan besoek en aan die begin het hul gese dit sal regkom en dit raak net erger! Daar is van die kussingkies wat nie meer daar is nie,my rug pyn aanhoudend en ek kan skaars op my been trap by tye en dit gee partykeer onder my in,om op te staan in die oggende is erger as werk! Ek het bietjie navorsing gedoen en op die artikel afgekom wat hul praat van die nuwe tegnologie wat hul gebruik om dit reg te maak,beter as om n operasie te he en vir ses weke of meer te lê . Ek bly in Limpopo,is daar enige Dokters in my nabye area wat praktiseer met dit en dit al gedoen het wat ek kan besoek? As jy dalk so gou as moontlik vir my kan terugvoering gee sal ek dit waardeer,want so kan dit nie meer aangaan nie!! Dankie vir U tyd en ek hoop dat ek goeie nuus sal ontvang.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageOrthopaedic Specialist Forum

Die beste wat ek vir jou kan voorstel is om Dr Koos Louw in Pretoria te gaan sien. Hy is 'n spinale ortopeed wat goed op hoogte is van nuwe tegnologie

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Orthopaedic Specialist Forum | 2011/03/27

Die beste wat ek vir jou kan voorstel is om Dr Koos Louw in Pretoria te gaan sien. Hy is 'n spinale ortopeed wat goed op hoogte is van nuwe tegnologie

Reply to Orthopaedic Specialist Forum

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement