advertisement
Question
Posted by: Tersia | 2012-03-24

Rug probleem

Het onlangs verskriklike ongemak in linkerbeen verduur. Kon voel dit is spier wat vas knyp. Dr het my behandel met inflamatoriese medikasie. Het my met voltaren as ook kortisoon gespuit. Was vir behandeling by fisio maar an 2 de behandeling het sy dit gestaak en gese daar is neurologiese uitvalle en sal EK by neuroloog moet uitkom. My huisdr. Het Laat plate neem wat gewys het die probleem is by die L 4 en L5 werwels. Die linker voet asook kuit het dooie gevoel. Is daar iets wat EK kan doen om die situasie the verbeter? Oefening? Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Tersia

Jy kan oefening probeer, maar geen gewrig draende oefening nie. Swem is jou beste opsie. Ongelukkig sal jy 'n ortopeet vir 'n MRI moet konsulteer en sjirurgiese loslating moet oorweeg.

Groete






Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Annatjie | 2012-04-09

Ek het reeds 2 rug operasies gehad. En been gloei so rooi word hy en die brand is dag en nag. Kan u my se asb.

Reply to Annatjie
Posted by: Annatjie | 2012-04-09

My Been brand soos n kool Vuur. Kan dit van die rug wees asb

Reply to Annatjie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement