advertisement
Question
Posted by: Fuse | 2008/02/01

Q.

Rug, heup & knie pynne

My L4 & L5 is besig om te degeneer. Die laaste 3 weke kry ek verskriklik pyn in my heup en van laas week af is my knie geswel - lyk soos water, en het ek pyn van my heup af tot onder in my bene. Kan dit alles as gevolg van die rugprobleem wees en is daar iets wat ek kan doen.

Expert's Reply

A.

Expert ImageCyberDoc

Fuse

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Jou heup, knie en pyn in jou been kan baie beslis die oorsaak wees van die beskadigde werwels in jou lae rug. Ek stel voor dat jy so gou as moontlik 'n afspraak met 'n Ortopeet maak. Jy kan in die tussen tyd Myprodol drink om die pyn te verlig, sowel as Coxflam 15mg, een keer per dag.

Groete



Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement