advertisement
Question
Posted by: Lily | 2009/07/07

RUG EN NEK

Die laaste paar jaar het ek ' n verskriklike seer rug en nek ontwikkel. My rugwerwels in die middel is seer as jy daarop druk sowel as my nek. As ek langs my nekwerwel druk dan voel dit soos kraakbeen wat rondspring en dan kry ek seer. Ek kan nie lank lê  nie dan raak my rug geweldig seer. Die dokter het toetse laat doen vir artritis sowel as my uriensuur, maar volgens hom is dit normaal. EK het agtergekom dat as ek sekere kosse eet dan vererger die ongemaak en dan is my polsgewrig en vingers ook seer. Die dokter vermoed ek kry gout aanvalle alhoewel die uriensuur normaal is. Die dokter het Celebrex voorgeskryf maar dit het nie gehelp nie toe skryf hy Coxflam voor wat ek kan voel dit help, maar dit het my geweldig gewig laat optel en nou het ek dit vir eers gestaak. Moet ek ' n Rheumatoloog gaan sien sodat sy beter kan vasstel wat fout is. Ek hoor die alle verskriklike stories oor ' n seer rug wat nie noodwendig ' n probleem by die rug is nie, maar wel ook kanker van ander ingewande. Is dit so?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageChiroDoc

U kan gerus 'n Rheumatoloog raadpleeg. Verdere toetse ens behoort 'n meer korrekte aanduiding te gee van u probleem.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: allen scheepers | 2009/08/18

My man het winter vingers of hande. Ons het nou alles gebruik, wat is die oorsaak en wat noem `n mens dit in Engels
Hy kan nie eens sy hande gebruik nie. \Help asseblief

Reply to allen scheepers

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement