advertisement
Question
Posted by: Ile | 2011/03/30

Rubinol

Ek het ongeveer ''n maand en ''n half terug ''n operasie ondergaan vir ''n LP Shunt, net voor dit het die neuroloog ''n LP aangevra en die dr wat dit gedoen het het ''n senuwee in my lae rug raak gesteek. Tans kan ek nie vir lank loop, staan of sit nie dan is my rug lam en ervaar ek baie pyn. Sal die pyn vanself weggaan of moet ek iemand sien vir dit?
Dan het ek verskriklik begin sweet na die operasie, vantevore het ek baie gesweet (het ''n skildklier probleem) maar na die operasie was dit so erg dat my gesig en hare nooit droog is nie. Ek het by ''n apteker Rubinol gekry wat baie goed help maar is bang dat dit kan foutiewelik inwerk met die shunt. Is dit veilig om voort te gaan met die Rubinol?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Ile
Jy moet eerder by jou neuroloog hoor of jy die Rubinol mag neem want ek het nie al die inligting oor jou mediese toestand nie. Ek dink tog jy moet 'n neuroloog sien oor die oormatige sweet en rugpyn - dit kan dalk agv 'n senuwee besering wees met die operasie of die LP. Sien ook http://www.medicinenet.com/hyperhidrosis/article.htm
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/03/30

Hallo Ile
Jy moet eerder by jou neuroloog hoor of jy die Rubinol mag neem want ek het nie al die inligting oor jou mediese toestand nie. Ek dink tog jy moet 'n neuroloog sien oor die oormatige sweet en rugpyn - dit kan dalk agv 'n senuwee besering wees met die operasie of die LP. Sien ook http://www.medicinenet.com/hyperhidrosis/article.htm
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement