advertisement
Question
Posted by: erica | 2010/12/09

rotatorkraag sindroom

Hi Dok

Wat is rotatorkraag sindroom?

Groete
Erica

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageOrthopaedic Specialist Forum

Rotatorkraag sindroom is 'n baie vae term wat soms deur fisioterapeute en dokters gebruik word om moontlike rotatorkraag beknelling ("Impingement") aan te dui.Im my ondervinding is die die diagnose nie altyd korrek nie en maak seker wat weklik met jou skouer verkeerd is . Kyk nan ons webblad vir meer oor hierdie toestand:

http://www.shoulderinstitute.co.za/impingement.php

jy mag ook verdere vrae stel op die webtuiste se vraag en antwoord seksie: www.shoulderinstitute.co.za

Groete,

Dr Joe de Beer

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Orthopaedic Specialist Forum | 2010/12/16

Rotatorkraag sindroom is 'n baie vae term wat soms deur fisioterapeute en dokters gebruik word om moontlike rotatorkraag beknelling ("Impingement") aan te dui.Im my ondervinding is die die diagnose nie altyd korrek nie en maak seker wat weklik met jou skouer verkeerd is . Kyk nan ons webblad vir meer oor hierdie toestand:

http://www.shoulderinstitute.co.za/impingement.php

jy mag ook verdere vrae stel op die webtuiste se vraag en antwoord seksie: www.shoulderinstitute.co.za

Groete,

Dr Joe de Beer

Reply to Orthopaedic Specialist Forum

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement