advertisement
Question
Posted by: Penny | 2010/05/18

Rook en drink

Ek het dringend n antwoord nodig asb. My seun se meisie is geskei en het 2 seuns van 4 en 7 jaar. Hulle gaan elke 2de naweek na die pa. Met die 2de laaste besoek het die 4 jarige vir sy ma vertel dat die 7 jarige gerook het. Laas naweek het die 7 jarige weer vir my dogter vertel dat sy pa vra vir hom vra om sy sigarette aan te steek vir hom en dat hy sy bier moet oopmaak en dan moet hy ook eers daarvan drink. Nou wil ek net weet of die vrou die reg het om die kinders te weerhou om na hulle pa te gaan tot die saak opgelos is. Die kinders stink verkriklik na rook as hulle van hom kom.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageFamily law expert

Die vraag is ALTYD, "wat is in die belang van die minderjarige kind?". Op die feite, is dit seer sekerlik nie in belang van die kind om hom aan die omstandighede hierbo bloot te stel nie. Ek stel voor dat sy die pa meedeel dat sy optrede nie in belang van die minderjarige kind is nie en dat indien hy nie onmiddelik staak met sy optrede nie sy stappe neem. Sy moet dan die situasie monitor, doen hy dit weer, het sy 2 opsies. Verwys na die Gesinsadvokaat en versoek hulle om die situasie te ondersoek, of die meer drastiese proses deur 'n aansoek te bring en sy toegangs regte tydelik op te skort.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: family law expert | 2010/05/22

Die vraag is ALTYD, "wat is in die belang van die minderjarige kind?". Op die feite, is dit seer sekerlik nie in belang van die kind om hom aan die omstandighede hierbo bloot te stel nie. Ek stel voor dat sy die pa meedeel dat sy optrede nie in belang van die minderjarige kind is nie en dat indien hy nie onmiddelik staak met sy optrede nie sy stappe neem. Sy moet dan die situasie monitor, doen hy dit weer, het sy 2 opsies. Verwys na die Gesinsadvokaat en versoek hulle om die situasie te ondersoek, of die meer drastiese proses deur 'n aansoek te bring en sy toegangs regte tydelik op te skort.

Reply to family law expert
Posted by: G-Dad | 2010/05/19

Dit is nie ''n goeie idee om die reg in eie hande te neem, bespreek die saak met die pa en as jy nê rens kom dan stel ek voor dat jou dogter ''n maatskaplike werker of die gesinsadvokaat nader om die probleem op te los.

Reply to G-Dad

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement