advertisement
Question
Posted by: wendy | 2010/09/08

rook

Goeiedag Dokter,

Ek is DESPERAAT om op te hou rook en het al soveel keer probeer maar dan hou dit net vir so 2 of 3 dae...

Ek glo nie in nicorette nie, ek wil net heeltemal ophou maar ek raak verskriklik befoeterd en kan nie slaap nie.

Enige raad sal ek waardeer.

Baie dankie!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Wendy
Ek het nogal 'n rukkie gelede 'n mediese artikel hieroor gelees en wat die beste resultate lewer is 'n kombinase van nikotien kougom en 'n stop rook program (soos Alan Carr). Dit vat 7-10 dae vir die nikotien om uit jou sisteem te kom. Vir daardie tyd, vermy koffie, tee, coke, sjokolade (maak mens lus vir rook) Jy kan sap drink, kaffein vrye gaskoeldrank en koffie, rooibos tee en baie water. Koop vir jou pruimedante en eet een as jy lus word vir rook - hou die pit in jou mond (maak minder vet as sweets en hou jou mond besig!) Mens kan nogal goor newe effekte kry: griepgevoel, maagpyn, irritasie. As nodig probeer Biral vir die irritasie (jy kan oor die toonbank koop) Sterkte en laat weet my as jy dit regkry!
www.allencarr.co.za/
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/09/08

Hallo Wendy
Ek het nogal 'n rukkie gelede 'n mediese artikel hieroor gelees en wat die beste resultate lewer is 'n kombinase van nikotien kougom en 'n stop rook program (soos Alan Carr). Dit vat 7-10 dae vir die nikotien om uit jou sisteem te kom. Vir daardie tyd, vermy koffie, tee, coke, sjokolade (maak mens lus vir rook) Jy kan sap drink, kaffein vrye gaskoeldrank en koffie, rooibos tee en baie water. Koop vir jou pruimedante en eet een as jy lus word vir rook - hou die pit in jou mond (maak minder vet as sweets en hou jou mond besig!) Mens kan nogal goor newe effekte kry: griepgevoel, maagpyn, irritasie. As nodig probeer Biral vir die irritasie (jy kan oor die toonbank koop) Sterkte en laat weet my as jy dit regkry!
www.allencarr.co.za/
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.