advertisement
Question
Posted by: Lana | 2009/03/10

Rook

Ek het 19 dae terug opgehou rook. Ek kry nie vreeslike ernstige onttrekkingsimptome nie behalwe dat ek verskriklik moeg is. Is dit normaal? Ek wil veral hier vanaf 12uur in die middag net slaap, waar ek voorheen glad nie in die dag geslaap het nie is dit nou nie vir my ' n probleem nie. Waarom word ek so vreeslik moeg en wanneer sal dit weggaan? Ek het 10 jaar lank gerook. Dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Lana

Byt vas, dit sal beter raak. Oefening, 'n goeie dieet en slaap patroon sal ook gunstig wees. Kies 'n goeie mulit-vitamien om daagliks te gebruik.

Nikotien is 'n stimulant en jy is daarom moeg, omdat dit nou uit jou liggaam onttrek.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement