advertisement
Question
Posted by: Dan | 2010/03/26

Rooimerke

Ek benodig raad.Ek is ''n 25 jarige man en het rooi merke ontwikkel wat uit my lieste tot op my boude strek- die oorsproning tussen my my testis en bene en strek van daar tot op my boude.In die aande lyk dit amper asof die merke verdwyn. Raad asb.Dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Dan
Dit is waarskynlik agv 'n swaminfeksie - laat jou dokter kyk om die diagnose te bevestig want jy sal 'n voorskrif moet kry vir medikasie om te gebruik vir 'n paar weke
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/03/28

Hallo Dan
Dit is waarskynlik agv 'n swaminfeksie - laat jou dokter kyk om die diagnose te bevestig want jy sal 'n voorskrif moet kry vir medikasie om te gebruik vir 'n paar weke
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement